upload
Restaurant Schools
Отрасли: Restaurants
Number of terms: 604
Number of blossaries: 0
Company Profile:
'n Bediendeassistent wie se hooftaak is om voedsel aan tafels te voorsien wanneer die bestelling gereed is. Die voedselbode kan ook help om drankies te vul of borde te verwyder indien die ander besig is.
Industry:Restaurants
Verantwoordelik om die komponente van al die geregte van elke tafel se bestellings betyds te versamel en behoorlik aan te bied om deur die bediende of voedselbode afgelewer te kan word.
Industry:Restaurants
Verwys normaalweg na die hoofgereg van 'n maaltyd, maar kan ook enige groot gereg beteken.
Industry:Restaurants
Die persoon in beheer van die opruiming en skoonmaak van tafels in die eetvertrek. Bussers is ook in beheer van die verwydering van borde van tafels tussen geregte om plek vir ander geregte te maak en om 'n skoon oppervlakte op tafels te handhaaf. Bediendes gee tipies 'n persentasie van hul verdiende fooitjies vir Busser-staf.
Industry:Restaurants
Restaurantgaste wat lank bly nadat hul maaltydgeregte voltooi is en derhalwe verdere besigheid as gevolg van beperkte sitplek kan belemmer.
Industry:Restaurants
'n Boek of folio wat deur die bediende gebruik word om die rekening na die tafel te neem en om betalings vanaf tafels te neem.
Industry:Restaurants
'n Aankondiging van die bevestiging van die totale hoeveelheid van 'n spesifieke voedselitem wat benodig word na aanleiding van bestellings. Byvoorbeeld: "Ek het twee medium biefstukke op die eerste kontrole en drie half rou biefstukke op die tweede kontrole. Ek het vyf die "hele dag" nodig.
Industry:Restaurants
Die term wat na 'n drankie, normaalweg alkoholies, verwys wanneer dit voor 'n maaltyd gedrink word óf as 'n palletreiniger óf voorgereg.
Industry:Restaurants
'n Klein voorgereg wat voor hoofgeregte bedien word. In sekere gevalle is die hoofdoel om die aptyk te wek of stimuleer, maar normaalweg is dit om die aptyt te verminder sonder om dit vir die hoofgereg te bederf. Alhoewel hierdie voedsel tipies in klein hoeveelhede bedien word, kan dit rojaal met duur bestanddele voorberei word.
Industry:Restaurants
'n Yskas- of vrieskaseenheid groot genoeg vir 'n persoon om fisies deur 'n deur in te loop. 'n Yskas- of vrieskaskamer.
Industry:Restaurants