upload
Restaurant Schools
Отрасли: Restaurants
Number of terms: 604
Number of blossaries: 0
Company Profile:
طبق صغير خدم قبل الدورات الرئيسية لتناول الطعام. في بعض الحالات يهدف إلى تحفيز أو ندف شهية لكن عادة والغرض من ذلك تقليل الشهية دون إفساد ذلك للوجبة الرئيسية. على الرغم من أن يتم تقديم هذا الطعام مميز في أجزاء صغيرة، فإنه يمكن إعداد بشكل مسهب مع المكونات باهظة الثمن.
Industry:Restaurants
Gesprekstaal vir persone wie se hoofinkomste afhanklik is van die gratifikasies wat hulle verdien en nie op die lone wat hulle betaal word nie.
Industry:Restaurants
Benewens om kliênte en tafels te bedien, word bedienende personeel addisionele toegedien soos skoonmaak en voorraad neem.
Industry:Restaurants
Geld wat deur kliênte direk aan kelners, bedieners of ander personeel betaal word vir dienste gelewer. In nywerhede en plekke waar fooitjies gebruiklik is, word die bedrag geld wat gegee word gemeet aan die gehalte van die diens wat gelewer word.
Industry:Restaurants
Die soussjef is tweede in bevel van die kombuis en val direk onder die uitvoerende sjef.
Industry:Restaurants
Die pos staan ook somtyds as Bus-persoon, Busser, Assistenttafelbediende of Voedselbode bekend. Hierdie persoon, tesame met die bediende, help om na die behoeftes van kliênte rondom 'n tafel om te sien. Die persoon se pligte kan drankies volmaak, voedsel aflewer, verwydering van ongewenste geregte of die neem van klein bestellings insluit. Die Bedienersassistent is ook somtyds 'n Bediende-in-opleiding.
Industry:Restaurants
Die verteenwoordiger van die restaurant-onderneming wat bestellings neem, voedsel bedien en na die behoeftes van kliênte omsien.
Industry:Restaurants
'n Kok wat direk onder die bestuur van die sjef of kombuisbestuurder werk. Normaalweg in beheer van 'n spesifieke gedeelte van voedsel- of geregvoorbereiding.
Industry:Restaurants
'n Skemerkelkie of drankie wat ysblokkies bevat.
Industry:Restaurants
'n Groep van twee of meer persone wat vergader het om by 'n restaurant te eet.
Industry:Restaurants